Voeg Oomblikke by 'n Toekomstige Diens

Updated by Eric Lutz

Jy kan kies watter Oomblikke jy tydens 'n diens beskikbaar wil hê in die Gasheer Hulpmiddels. Jou gashere sal dan in staat wees om hierdie Oomblikke op die betrokke tye te plaas, om sodoende met die kykers betrokke te raak.

  1. Gaan na Admin> Dienste en kies Voeg by/Redigeer Inhoud, vir die diens wat jy wil opstel.
  2. Navigeer na die afdeling wat Oomblikke gemerk is en druk op "Voeg Oomblik By".

  3. Kies die Oomblik(ke) wat jy by die diens wil voeg en druk die "Voeg Oomblik(ke) By"-knoppie.

Maak dit makliker vir jou gashere! Herrangskik die Oomblikke in die volgorde waarin hulle tydens die diens gedeel moet word. Jy kan ook enige Oomblik uit 'n diens verwyder, deur op die "X"-ikoon te druk, net regs van 'n Oomblik.
  1. Druk op "Stoor", onderaan die vorm.
Om tyd te bespaar wanneer jy Oomblikke by 'n diens voeg, kan jy kies of dit by 'n spesifieke Oomblik se nuwe inhoud ingesluit moet word of nie. Elke keer as jy inhoud by 'n diens voeg, sal hierdie Oomblikke in die lys verskyn.


How did we do?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)