Stel Facebook Pixel Op

Die Faceook Pixel is 'n ID wat jy in die Church Online Platform kan plaas. Dit versamel data wat jou help om gesprekke te monitor vanaf Facebook advertensies, om advertensies ten beste te gebruik, om toekomstige gehore vir advertensies te teiken en weer na mense te bemark wat alreeds voorheen een of ander aksie in die Church Online Platform geneem het.

Kry jou Facebook Pixel ID

  1. Meld by Facebook aan en gaan na jou Advertensiebestuurder-rekening.
  2. Maak die navigasiebalk oop en kies Gebeurtenisse Bestuurder.
  3. Kopieer jou Pixel ID onder jou webwerf se naam.

Inbedding van jou Facebook Pixel ID in Church Online Platform

  1. Gaan na jou Church Online Platform admin
  2. Klik op "Integrasies" en dan "Facebook Pixel"
  3. Plak die Facebook Pixel ID in die veld
  4. Klik "Stoor"


How did we do?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)