All Categories > Delf dieper
9 articles
Die Ontledings-oortjie laat jou toe om in diepte te kyk hoe mense by jou diens betrokke is.
Updated 8/2/2022
Transkipsies gee vir jou 'n kopie van die openbare klets, gasheerklets, regstreekse gebedsklets en direkte klets vir elke diens.
Updated 11/1/2022
Luister hoe Life.Church se senior pastoor, Craig Groeschel, sy wenke deel oor hoe om bywoning te meet en aanlyn kykersukses te peil.
Updated 12/1/2022
Facebook-aanmelding laat jou kykers toe om by jou Church Online Platform-rekening aan te meld, deur hulle Facebook besonderhede te gebruik.
Updated 10/1/2022
Facebook Pixel is 'n ID wat jy in die Platform plaas waarmee jy data versamel om gesprekke vanaf Facebook advertensies te monitor.
Google Ontledings kan vir jou bykomende datapunte gee om jou te help om 'n idee te kry van jou doeltreffendheid en tendense.
Updated 29/1/2022 by Geoff Hensley
Die HubSpot Opsporings-ID laat HubSpot toe om jou Church Online Platform se verkeer te monitor.
Updated 3/2/2022
OpenID Connect laat gebruikers toe om aan te meld deur middel van hul eksterne verskaffer se geldigheidsvasstelling, in plaas van die Church Online Platform.
Updated 9/10/2023
Webhooks laat jou toe om data rakende kykerbetrokkenheid van die Church Online Platform na jou ChMS (Church Management Software) en ander hulpmiddels te stuur.
Updated 30/6/2022
Powered by HelpDocs (opens in a new tab)