Stroming met Twitch

Updated by Amanda Bixler

Indien jy Twitch.tv as jou stroomverskaffer gekies het, moet jy dit nou opstel om aan jou rekening by "Church Online" te koppel. Twitch.tv maak tans van 'n unieke ingebedde kode gebruik.

Het jy die ingebedde kode nodig?

  1. Begin met die kode hieronder. Jy kan jou "Twitch slug" by "Kanaal ID" invul. Vul jou "Church Online" platform URL, sonder die https:// in, by "Platform URL Hier"
    <iframe src="https://player.twitch.tv/channel=CHANNELIDHERE&parent=PLATFORMURLHERE&controls=false&muted=false&autoplay=true&volume=1.0"height="100%" width="100%"frameborder="0"scrolling="no"allow="autoplay"allowfullscreen="true"></iframe>
  2. Maak jou Admin bladsy oop, klik op Dienste & klik op "Voeg Inhoud By" by die datum wat jy verander.
  3. Maak seker dat "Ingebedde Kode" gekies is. Kopieer die kode (met jou kanaal ID en jou platform URL) in die blokkie en stoor.

Jy kan ook jou Twitch kanaal URL in die URL veld invul om jou regstreekse video in te trek.


How did we do?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)