Verstaan Dienste se Tydsberekening
Die tydsberekening van elke diens word deur verskeie faktore bepaal.
- Skeduleer die Begintyd: Dis die tyd wat op die skedule-oortjie vir jou kykers vertoon word en aandui hoe laat jou diens gaan begin.
- Diens se Tydsduur: Dis hoe lank die diens gaan duur. Dit geld nie vir die klets- en video-afsettye wat hieronder bespreek word nie.
- Klets begin en klets Einde: Dit laat kykers toe om voor die geskeduleerde tyd te klets en na afloop van die diens. Openbare Klets moet geaktiveer word om hierdie keuses te sien.
- Video Begin: Jy kan kies om die video te laat speel voor die geskeduleerde begintyd.
Tydlyn voorbeeld
In hierdie voorbeeld van 'n tydlyn, gebruik ons die volgende waardes:
- Geskeduleerde Begintyd: 10:00
- Tydsduur: 1 uur
- Laat mense toe om 10 minute voor die diens te begin klets.
- Laat mense toe om nog 5 minute na afloop van die diens te klets.
- Begin die video 5 minute voor die diens begin.
* Gasheerklets sal altyd beskikbaar wees, selfs al is 'n diens nie aan die gang nie.