All Categories > Eerste stappe
9 articles
Met behulp van hierdie maklik stappe sal jy sommer gou jou eerste aanlyndiens beskikbaar hê.
Updated 9/10/2023
Noudat jy jou "Church Online" Platform-rekening geskep het, is dit eenvoudig om aan te meld.
Jy kan die voorkoms van die platform verander om by jou kerk se handelsmerk te pas en skakels na verskillende afdelings van jou bediening byvoeg.
Updated 11/11/2021
As jy klaar jou rekening geskep het, moet jy jou diens opstel.
Updated 10/1/2022
In hierdie video sal ons jou deur die volledige proses lei om jou Church Online Platform se rekening op te stel en jou eerste diens uit te saai.
Updated 11/1/2022
In hierdie kort video sal ons jou wys hoe om jou kerk se Church Online Platform se rekening op te stel en dit aan te pas by jou handelsmerk.
Stel jy belang in 'n praktiese oorsig van sommige toerusting en opstellings vir die Church Online Platform? Life.Church se uitsendingspan het 'n regstreekse YouTube uitsending gemaak waarin hulle al jou tegniese vrae beantwoord.
Om 'n gebruiker by te voeg, is 'n eenvoudige proses om mense uit te nooi om by jou span aan te sluit of jou diens by te woon.
Updated 14/1/2022
Om 'n voorskou van jou diens te hou is 'n goeie manier om jou diens voor die tyd te toets. Kies die naweek se diens wat jy redigeer. Voeg al die besonderhede en inhoud by jou d …
Updated 1/3/2023 by Amanda Bixler
Powered by HelpDocs (opens in a new tab)