Komende Funksies

Ons span is gedurig besig om nuwe funksies te skep en vry te stel. Hieronder is funksies wat binnekort kom.

Kom binnekort:

  • Diensverslag: 'n e-pos met sleutelstatistiek van elke diens, word outomaties aan enigeen gestuur wat jy verkies.
  • Adminblad Lokalisering: die adminblad sal binnekort gelokaliseer word sodat mense wat nie Engels magtig is nie 'n diens kan opstel en bestuur.

Onlangs vrygestel:

  • Kykerslys: sal jou toelaat om 'n lys van individue te sien wat jou diens bywoon.
  • Diens Voorskou: sal 'n admin persoon die vermoë gee om die diens se inhoud met 'n private URL te toets.
  • Hou van Kletsboodskappe: kykers sal van boodskappe kan "hou" wat in die openbare klets plaasvind.
  • Redigeerbare Notas: sal die kykers toelaat om aantekeninge tydens die diens te maak, met behulp van die platform.
  • Vee Oomblikke Uit: dit laat admins/gashere toe om oomblikke in die kletsvoer uit te wis.
  • Beeld Oomblik: maak kontak met jou kykers en moedig hulle tot aksie aan, deur middel van 'n visuele beeld.
  • Pasgemaakte Bekeringsoomblik: gee admins buigsaamheid om die bekeringsoomblik se teks aan te pas.


How did we do?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)